1-17 of 17 properties for sale found
...plaas spog met n gewone met n omvoupatio n lieflike tuin en n skilderagtige uitsig voor jou voorstoep n 1 4 van die omliggende heining is n...
...sy natuurskoon en ryk grond topografie van die plaas is plat waarom wag bespreek vandag n besigtiging om u eie stukkie van die bushveld te besit...
Ongelooflikke mooi plaas te koop. 70ha wild en vee plaas, Self onderhoudend/selfsustainable. Bó op skoemanskloof berge geleë. Wild, 2Damme...
6.3ha plaas te koop, Gelee in Koppies Vrystaat 3x Huise 2 Huise het buitekamers en Motorhuise 2x Boorgate baie sterk, altwee word gebruik 2x...
Uitstekende geleë oopveld plaas net buite Stellenbosch met baie gebou op. Baie sterk water met 50kVa krag. Kontak ons vir besigtiging...
Plaas te Koop in Calvinia Distrik. Noord-Kaap Eksklusiewe Alleenmandaat. Plaas vir ekstensiewe kleinvee boerdery te koop in die pragtige...
30 Ha Plaas te Koop In Vredefort Plaas te Koop in Vredefort naby die dorp Hierdie plaas Bied u die volgende 30 Ha met 2 Boorgate 17 Kampe met...
Plaas te Koop in Loeriesfontein Distrik. Noord-Kaap Uitstekende skaapplaas te koop. Hierdie plaas is goed geleë (ook veilig) en is n...
Plaas te Koop in Calvinia Distrik. Noord-Kaap Eksklusiewe Alleenmandaat Plaas vir ekstensiewe kleinvee boerdery te koop in die pragtige Karoo...
Breerivier front besproeiings plaas te koop Daar kom nie so baie van hierdie eiendomme in die mark in Bonnievale met rivier front nie. Hierdie...
Klein plasie te koop in Jan Kemp area Die plasie van 552 hektaar is sommer naby Jan Kemp gelee en bestaan tans uit. Rondom 20 hektaar lusern...
Touwsrivier plaas te koop. Grootte 2 611ha Dit is''n afgelee stuk grond met geen infrasruktuur. Die plaas is bereikbaar met''n pad oor die...
Die plaas is n ingelyste plaas by die Badsberg Wynkelders. Die plaas beskik oor 2 Eskom punte, 3 woonhuise, store en arbeiders behuising...
Pragtige 69.2 leefstyl plaas met volop dekriet en fynbos nou te koop! Die plaas is geleé tussen Stilbaai [ongeveer 28km] en Albertinia...
Saai en Vee plaas naby N2 Silbaai in wreld bekende Tuin Roete. Gevestigde boerplaas te koop. 10 km uit Riversdale op die N2, oppad na...
Waar die teerpad ophou en die grondpad begin! 203ha plaas geleé aan die voet van die Langeberge en ongeveer 30km uit Albertinia met volop...
Get notified when we have new listings available for plaas te koop
Receive alerts for this search
Manage my alerts
We use cookies to personalize your experience. If that’s okay, just keep browsing. More info
Tell us how we can improve