1-15 of 15 properties for sale found
Plaas. 15ha teen Langeberg op die R60 tussen Ashton en Swellendam, Weskaap. Skema water 4ha onder eie druk en skema beurt water uit berg...
BESPROEIINGSPLAAS Plaas is 15 km van Thabazimbi op Setaria pad. Dit is'n gelykplaas met'n Koppie en Rivierfront. Is baie toeganklik. Le aan...
Besproeiings. EN WILDSPLAAS Plaas le langs die Krokodilrivier met 46 hektaar lande, waaronder 2 liniere spilpunte, 6 hektaar konvensionele...
...ook vir die 4 ha besproeiing aangewend word. 4 ha Besproeiing vir lusern en aangeplante weiding met nog'n moontlikheid van 12 ha besproeiing...
Breerivier front besproeiings plaas te koop Daar kom nie so baie van hierdie eiendomme in die mark in Bonnievale met rivier front nie. Hierdie...
Plaas te Koop in Calvinia Distrik. Noord-Kaap Eksklusiewe Alleenmandaat Plaas vir ekstensiewe kleinvee boerdery te koop in die pragtige Karoo...
...en dan een boorgat by die kraal met dompelpomp. Die eenkant van die plaas het wildsheining. Kontak my vir meer inligting of om te besigtig...
Dekaapreferencenumber: 1258-ref-1802 1---ref1802 hierdie 1539ha plaas is geleё in die uniondale distrik. Die plaas word verkoop as ‘n lopende...
...plaas is ‘n lushof om te aanskou met sy baie water en sy groen lusernlande. Die hoofhuis is ‘n pragtige huis uit die volstruis bloei tydperk...
...Opgaar sinkdam van 160 000L. 4 Slaapkamer woonhuis 4 Arbeiders huise met elektrisiteit Stoor 15 x 20m Implemente stoor Munisipale krag op plaas...
Die plaas is n ingelyste plaas by die Badsberg Wynkelders. Die plaas beskik oor 2 Eskom punte, 3 woonhuise, store en arbeiders behuising...
Waar die teerpad ophou en die grondpad begin! 203ha plaas geleé aan die voet van die Langeberge en ongeveer 30km uit Albertinia met volop...
...met''n 3 kva pomp en''n 3 kva omskakelaar, geen batterye nie. Die plaas word verkoop as''n lopende saak. BTW is nie ingesluit by die prys nie...
...plaas is n lushof om te aanskou met sy baie water en sy groen lusernlande. Die hoofhuis is n pragtige huis uit die volstruis bloei tydperk!...
WATER RICH FARM IN THE KLEIN KAROO Hierdie 1539ha plaas is gele in die Uniondale distrik. Die plaas word verkoop as n lopende saak en sluit...
Get notified when we have new listings available for besproeiing plaas
Receive alerts for this search
Manage my alerts
We use cookies to personalize your experience. If that’s okay, just keep browsing. More info
Tell us how we can improve